Successfully reported
+40

Ocean View Villa @ Caribbean Estate

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 8 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 900 R1 934 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ocean View Villa @ Caribbean Estate is 'n smaakvol gemeubileerde villa wat selfsorgverblyf op 'n strandfrontlandgoed in Port Edward bied. Dié verblyf is direk oorkant die Wild Cost Sun en Gholfbaan.

Die villa het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Dit bestaan uit 3 slaapkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die solderkamer is ingerig met 4 enkelbeddens en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die boonste dek-hok het skouspelagtige uitsigte oor die see, Umtamvunariviermond, strandmeer, casinogholfbaan, historiese brug en die bekende Umtamvuna-kloof en -natuurreservaat en -berge.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-sitkamer en -eetkamer het 'n omheinde balkon met ongelooflike uitsigte. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi, DStv, Netflix en Showmax. Boonop toegerus met 2 lugversorgingseenhede om 'n verfrissende ontvlugting te bied op daardie warm somersdae.

Parkeerplek word in die motorhuis voorsien. Gaste het toegang tot die Weber-braai op die patio. Die landgoed bied 'n wye verskeidenheid buitemuurse doendinge.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
3.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danica N
5.0
Excellent stay in a very well-kept and well-equipped unit. The stay was excellent. The house was clean and tidy, and very well equipped...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Lizel V
Gesin met klein kinders
5.0
One with nature. I found the photos to be a little misleading regarding the building; I was under the impression it was a standalone pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dave H
Gesin met klein kinders
4.4
Really enjoyed our stay. The unit was comfortable and the layout practical. The unit is a little tired and needs minor maintenance. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Vanessa N
Gesin met klein kinders
4.2
Lovely. The estate itself is beautiful and well-maintained, offering a relaxing and scenic environment. However, guest services left mu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Prem N
Gesin met tieners
4.0
Relaxing. The stay was good, but the weather was rainy. I would have appreciated if there were umbrellas available to use.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean View Villa @ Caribbean Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R 2 900 R 1 934
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 900
R 2 900 R 1 934
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 900
R 2 900 R 1 934
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Montego Bay, Caribbean Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA907a8a068f78191e841ffb78aebdd5433f6e6b6de0947d4668961866f6cb63736b40b6cacc2c6d6ec369778d0899fb519a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R1 933 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 R61 Montego Bay, Caribbean Estate 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.076587093422 30.195772426984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang