Caribbean Estates
- Kapasiteit: 270 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Caribbean Estate is 'n Karibies-geïnspireerde oord geleë tussen 'n privaat strand en 'n rustige rivier, wat direkte toegang tot beide bied. Dit is net minute van die Wild Coast Sun Casino en Water World in Port Edward geleë.
Die oord bied selfsorg-eenhede wat ontwerp is met moderne geriewe en 'n ontspanne kusgevoel. Elke eenheid het 'n privaat patio met uitsigte oor die tuine of die oseaan, wat 'n gemaklike toevlugsoord vir gesinne of groepe bied.
Gaste kan verskeie swembaddens, 'n toegewyde speelgrond en skilderagtige stap- en drafroetes geniet. Die rivier en strandmeer bied geleenthede vir visvang, kanovaart en jetski. Voëlkyk is ook moontlik rondom die oord.
Caribbean Estate is gerieflik geleë vir daguitstappies na die Wild Coast Sun Casino en Water World, wat bykomende gesinsvriendelike vermaaklikheidsopsies bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyResorts Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 13
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 270 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rennies Beach, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang