Carisford Creek
Beskrywing
Elke enkelwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde geraas tussen 22:00 en 08:00 nie.
Die klubhuis is slegs vir lede; die swembad is oop vir besoekers, maar geen kinders onder 12 jaar sonder toesig nie. Daar is geen swembadnet nie, en die swembad is nie omhein nie.
Besoekers moet in- en uitteken. Enige laat of vroeë aankoms of vertrek moet vooraf gereël word.
Let asseblief daarop dat voorafbetaalde elektrisiteit by die tariewe ingesluit is. Bykomende voorafbetaalde elektrisiteit is vir die gas se rekening.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n induksie-stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, etenstafel, kroeg, pooltafel en 'n TV. Gaste het ook toegang tot die swembad en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen harde geraas tussen 22:00 en 08:00 nie.
Die klubhuis is slegs vir lede; die swembad is oop vir besoekers, maar geen kinders onder 12 jaar sonder toesig nie. Daar is geen swembadnet nie, en die swembad is nie omhein nie.
Besoekers moet in- en uitteken. Enige laat of vroeë aankoms of vertrek moet vooraf gereël word.
Let asseblief daarop dat voorafbetaalde elektrisiteit by die tariewe ingesluit is. Bykomende voorafbetaalde elektrisiteit is vir die gas se rekening.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 29 Strathcona Drive, Palmcliffe, Ezembeni, 4170, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang