Carissa Street Self-catering Units
Beskrywing
Elke moderne woonstel bied slaapplek vir ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die woonstelle het twee badkamers: een en suite en 'n tweede gedeelde badkamer wat maklik toeganklik is vir alle gaste. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n oond, lugbraaier, vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met drie sitplekke in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kamerdiens word op versoek aangebied vir ontbyt, middagete-bokse of aandete-bestellings teen 'n ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2412 Carissa Street, Burgersfort, 1150, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang