Successfully reported
+36

Carissa Street Self-catering Units

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2412 Carissa Street, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Carissa Selfsorg Eenhede is in Burgersfort geleë. Hierdie verblyf bied gemaklike woonstelle met lugversorging, 'n kombuis, sit- en eetareas, en drie slaapkamers. Tubatse Chrome Club is 30 km van die eiendom af geleë.

Elke moderne woonstel bied slaapplek vir ses gaste en bestaan uit drie slaapkamers, elk gemeubileer met 'n dubbelbed. Die woonstelle het twee badkamers: een en suite en 'n tweede gedeelde badkamer wat maklik toeganklik is vir alle gaste. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n oond, lugbraaier, vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n driesitplek-ontbyttoonbank in.

Die woonstelle beskik oor 'n oopplan-leefkamer met 'n platskerm-televisie vir mediavermaak. Elke eenheid het ook 'n klein stoep of patio gemeubileer met 'n kontemporêre houttafel en stoele. Gratis WiFi en parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamerdiens word op aanvraag aangebied vir ontbyt, middagete-bokse of aandete-bestellings teen 'n bykomende koste. Wasgoeddienste is daagliks beskikbaar teen geen ekstra koste nie.

Tubatse Crossing Mall, saam met verskeie eetplekke en restaurante, is 10 minute se ry vanaf die eiendom. Bergfietsry-entoesiaste sal die nabyheid aan die Wildevy MTB Race, wat 13 km weg is, waardeer. Die gebied is bekend vir mynbou-aktiwiteite, met Modikwa Platinum Mine wat binne 35 minute se ry bereik kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 2412 Carissa Street, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • Gaste dink Carissa Street Self-catering Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2412 Carissa Street, Burgersfort, 1150, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdf07ae8e7d99c7ccaeba3776507c7a7f20cbe7283d3d1312a8e9681963aaca1181145f49c023c02f4a8ea4a3be3d4103c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 2412 Carissa Street Burgersfort 1150 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.697723518078 30.338449047549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang