Carlimyn
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Carlimyn is aan die oewer van die Vaalrivier in die klein dorpie Bloemhof geleë.
Verblyf by Carlimyn word in 5 rondawels gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n kombuisie en 'n badkamer.
Alle eenhede is toegerus met lugversorging, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe en DStv. Die kombuisies is volledig toegerus.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braai-area wat op die oewer van die rivier geleë is met grasdak sambrele. Daar is ook 'n klein swembad waar gaste kan ontspan na 'n warm dag.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Carlimyn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Voortrekker Road, Bloemhof, 2660, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang