Successfully reported
+42

Carlina BNB

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Louis Botha Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Carlina BNB is in Somerset-Wes, Kaapstad, geleë, net 'n paar minute se ry vanaf die strand en ander geriewe.

Die B&B bestaan uit 4 en suite-slaapkamers, die Jade, Aquamarine, Ivory en Emerald. Elke en suite-slaapkamer het 'n stort/bad, toilet en wasbak.

Die hoofhuis bied 'n gemeenskaplike sitkamer, koffiekroeg, swembad, vuurput en braaigeriewe vir gaste om te geniet. Die pragtige tuin met waterfonteine, wingerde en 'n uitsig oor Somerset-Wes en die see sal die perfekte plek wees om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet.

Gaste kan WiFi en veilige parkering geniet, en die gerief om naby die belangrikste geriewe en hoofroetes te wees.

Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken, sluit in om die wynlande te geniet en wyn te proe, 'n wandeling op die strand te maak, pret te hê by die Strand Waterpark en Putt Putt-baan, of bloot om jouself te verlustig in die plaaslike kookkuns.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 17 Louis Botha Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Louis Botha Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2afa5f20b6755298218aa0c23e86ee8473d07683ac37821648ab6d6b0512992e31718ceed2e6317aef8159a76b57289e2d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2) 17 Louis Botha Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -34.0657414 18.8439445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang