Successfully reported

Carlton Heights Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Abraham Paulus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig, netjies en skoon, behalwe vir die badkamer wat geen privaatheid het nie. Baie netjies en skoon. Sal net aanbeveel dat daar 'n deur of gordyn voor die badkameropening ingesit word vir privaatheid. Was bietjie ongemaklik, want 'n ou tannie het saam met ons gereis en weens die oop badkamer het niemand van ons 3 gemaklik gevoel om daar te stort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pettie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Uitstekende gasvryheid met vooraf reëlings, asook by aankoms! Baie lekker gebly en boonop aangename mense in die kamer langsaan ontmoet! Hulle is die Marais gesin wat ons vertel het dat hulle al lank Carlton Heights as hul halfweg bestemming gebruik en nog altyd goeie diens en waarde vir geld gekry het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe resensie!

Hendrik O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Enjoyed the stay. Very quiet and tranquil. Wonderful accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pr D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Waarde vir geld. Mooi uitsig, naby aan pad, lekker braaiplek en nuwe kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie rustig en waarde vir geld. Baie netjiese en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie diens en puik kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chane M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Wat 'n lekker ervaring. Ongelooflik gasvry, vriendelike diens, skoon geriewe. Baie lekker! Sal weer van die geriewe gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Het net 'n oornag plek nodig gehad, maar kon toe rustig raak ook. Ongelooflik lekker gebly, sal enige dag weer daar oorslaap. Dit was so rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Lekker, rustige oorslaap-opsie. Goeie gasvryheid. Ruim kamers. Vrye toegang tot alle fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Dankie vir die positiewe gradering.

Michele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfekte oorslaapplek! Ontvangs was warm en vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Die kamer was nuut en mooi en baie ruim; oorgenoeg plek vir ons bagasie en ons honde se bedjies. Heerlike bed - regtig gerus! Kon lekker op die plaas gaan stap met die honde en rustig op die stoep sit en kuier. Die braaivleis en bykosse was heerlik, en so ook die piekniekmandjie vir ontbyt - net heeltemal te veel kos! Sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Dankie vir die positiewe gradering.

Reineth P
1 nag
5.0
Des 2022

Perfek vir oornag. Heerlik stil en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolandi
Carlton Heights Guesthouse
Baie dankie, Reineth.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6080c5948e597b6a774abea4bdd93635e789f24267ddc13ad1feafb0164bfe113135c02d5603c217c11f0ee865cc6d00db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 N9 Beskuitfontein 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.320256996444 24.982525636346
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang