Carmel Coastal Retreat
- Kapasiteit: 214 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Victoria Bay Road, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R315 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Carmel Coastal Retreat is 'n pragtige B&B in die hartjie van George en is onder die wêreld se mooiste natuurskoon. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n klein gesin om die skilderagtige Tuinroete te verken.
Hierdie eiendom bied gaste die keuse van 6 See-uitsig-dubbelkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer en 6 See-uitsig-gesinskamers wat elk 'n kapasiteit van 6 gaste het. Die dubbelkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die gesinskamers beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en enkelbeddens. Alle en suite-badkamers is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Neem asseblief kennis dat daar geen sitkamer, TV of kombuis in hierdie eenhede is nie. Ons het wel 'n gemeenskaplike yskas en TV-sitkamer.
Hierdie kamers het ook 'n sitarea met 'n tee- en koffieskinkbord. Toegang tot gratis WiFi is slegs in die hoofgebou beskikbaar. Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se welige groen tuine en eetarea waar hulle hul ingeslote ontbyt kan geniet.
Carmel bied 'n keuse van drie tipes kampeerplekke: klein, medium en groot. Elke kampplek kyk uit oor die berge en bied toegang tot die gastehuisgeriewe, terrein en swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Wouter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Victoria Bay Road, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Carmel Coastal Retreat het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 214 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Victoria Bay Road, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang