Successfully reported
+10

Carmiya Garden Studio

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Daan Bekker Street, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Carmiya Garden Studio bied gehalteverblyf in Windhoek. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel is op 'n residensiele perseel. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank wat ideaal vir 2 kinders is.

Die kombuis is met induksieplaat, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die sitarea het gemaklike sitplek en WiFi.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anzelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Prentjie mooi, stylvol en nog die beste wat ons gehad het. Dit was een van ons gunsteling oornagplekkies. Bitter mooi, privaat en alles wat ons nodig ...
Sien meer
Aug 2025
Wilma V
Gesin met klein kinders
5.0
Oasis in Namibië. Heerlike oornagverblyf. Luuksheid na 2 weke se kamp in Namibië. Sal vir seker weer hier oorbly.
Jul 2025
Annemie B
Gesin met klein kinders
5.0
Vreeslik lekker gebly! Baie dankie! Ons het vreeslik lekker gebly. Gyser se water raak net vinnig koud (dis reg vir twee mense, maar gyser is bietjie ...
Sien meer
Mei 2025
Maryke P
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike verblyf. Pragtige, gemaklike en ruim eenheid. Stylvol gemeubileerd. Wens ons kon langer bly!
Mei 2025
Nicol H
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie gastehuis. Alles was piekfyn, ek kon net nie die afdroogdoek gevind nie.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 92 Daan Bekker Street, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Carmiya Garden Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Daan Bekker Street, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82cccca9578bb982058bfede19d027cb7a2d3d3bf2e6cadb58f990977486f7735a73fb981fc80197c90ca70d947ca0888bf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 92 Daan Bekker Street Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.613670125189 17.100235627478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang