Successfully reported
+30

Carneddie Cottages

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Carneddie Cottages bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi Bredasdorp. Die instansie word deur die eienaar bestuur en is die ideale basis om die area te verken.

Verblyf by Carneddie Cottages bestaan uit 3 eenhede met slaapplek vir 2 tot 6 gaste wat in 'n lowerryke tuin op die perseel geleë is. Die eenhede is oopplan of het aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n kombuis wat met basiese kookgerei toegerus is en 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het.

Die gastehuis bied ook braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek op die perseel. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Die eienaars en hulle honde woon op dieselfde perseel.

Die dorp is vol aktiwiteite en besienswaardighede soos die Bredasdorp Gholfklub, kunsvlytwinkels en natuurreservate. Arniston en Agulhas is sowat 25 tot 35 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Chantelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice place! We really liked the place. Clean and very nicely furnished and equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Suzaan U
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Alex E
5.0
Cute. Super convenient and cute.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Nesta W
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Absolutely gorgeous place with everything you need. Thank you, I will be booking again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Camenita A
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker, veilig en rustig. Dit was ongelooflik. Die ontvangs was baie goed. Die cottage self is so lieflik, mooi, oor genoeg spasie.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 42 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Carneddie Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Van Der Byl Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96fdb5c0b7b82cb020181fecb0b94c30041f06b56f4d3e880cbff33b26f8fc4b4f952277f0cd513e79328f8758208516b15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 42 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5359399 20.04089
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang