Carolina Resort
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Voortrekker Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Vanaf R1 173 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Carolina Resort bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Carolina en is 'n ideale keuse vir sake- en ontspanningsreisigers.
Dié gastehuis beskik oor 7 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne, privaat ingange en lieflike uitsigte oor die rivier en die omliggende landskap.
Daar is ook swembad, lewendige optredes en geleenthede, perdry, 'n restaurant op die perseel en 'n pragtige trou-venue met konferensiegeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 46 Voortrekker Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Voortrekker Street, Carolina, 1185, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang