Successfully reported

Carrow Veld Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johan L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Alles was netjies en skoon en ons het lekker ontspan en geslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda D
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie oulike plek, netjies en veilig. Dit was 'n baie aangename plek om te bly. Selfs om laat daar aan te kom was nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Keurig en netjies. Dankie. Heerlik! Maak gereeld van die kothuisie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Net wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Alles wat jy mag nodig kry, is in die huis. Was beïndruk. Ek het net een nag oorgeslaap, maar kan 'n gesin sien vakansie hou in die lekker huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Pragtige plek. Heerlik gebly. Die plek was gerieflik en eienaar baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin F
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Heerlik. Baie lekker geslaap. Rustige omgewing. Baie lekker gebly. Baie netjies en veilig. Sal regtig die plek aanbeveel. Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Rustige en stil omgewing, goed geslaap. Rustige omgewing, netjies, goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline H
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Good. Quaint and very suitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2025

Gemaklike oorslaap. Gemaklike oorslaap kothuis met nodige geriewe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 850
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Caroline Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YjEyYzYwLTI2YjUtNDc3Ni04MzQ2LTYwOTMwN2FmMWViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 12 Caroline Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.253617464382 24.535026848316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang