Successfully reported
+23

Carrow Veld Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Caroline Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Carrow Veld Cottage is 'n selfsorgkothuis wat smaakvol ingerig is en is geleë in Graaff-Reinet. Hiér kan jy lekker kom ontspan. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf of 'n kort vakansie.

Die kothuis het teëlvloere en dit bied gemaklike slaapplek vir 'n gesin van 6. Die en suite-hoofslaapkamer bied slaapplek vir 2 mense in 2 enkelbeddens. Verder is daar nog 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in die een kamer en 2 driekwartbeddens in die ander kamer. Daar is 'n sitkamer met 'n TV (met volledige DStv-pakket), 'n kombuisie en 'n badkamer, asook lugversorging en gratis WiFi.

Die braai-area buite is die ideale plek om by te ontspan en weg te breek van die stad se geraas. Daar is parkeerplek van die straat af beskikbaar vir motors, sleepwaens en karavane.

Carrow Veld Cottage is naby al die museums, koffiewinkels, restaurante en ander besienswaardighede in Graaff-Reinet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johan L
Saam met vriende
5.0
Alles was netjies en skoon en ons het lekker ontspan en geslaap. Sien sterre.
Sep 2025
Yolanda D
5.0
Baie oulike plek, netjies en veilig. Dit was 'n baie aangename plek om te bly. Selfs om laat daar aan te kom was nie 'n probleem nie.
Sep 2025
Marius C
Saam met lewensmaat
5.0
Keurig en netjies. Dankie. Heerlik! Maak gereeld van die kothuisie gebruik.
Sep 2025
Yolande K
Saam met vriende
5.0
Net wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Alles wat jy mag nodig kry, is in die huis. Was beïndruk. Ek het net een nag oorgeslaap, maar kan 'n gesin si...
Sien meer
Mei 2025
Marina V
Saam met vriende
5.0
Pragtige plek. Heerlik gebly. Die plek was gerieflik en eienaar baie hulpvaardig.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12 Caroline Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Carrow Veld Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 850
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Caroline Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YjEyYzYwLTI2YjUtNDc3Ni04MzQ2LTYwOTMwN2FmMWViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 6 mense 60 5 1 5 12 Caroline Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.253617464382 24.535026848316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang