Carstens Cove
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Third Street, De Pan, Carletonville, 2500, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carstens Cove bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat wes van Johannesburg in die myndorp Carletonville geleë is, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.
Dié gastehuis bied 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike kombuisie, eetkamer en sitarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kry veilige parkeerplek, sowel as toegang tot 'n buitebraai- (braai-area), boma en 'n plonspoel. Diegene wat buitemuurse doendinge soek sal besienswaardighede en restaurante in die nabyheid vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 84 Third Street, De Pan, Carletonville, 2500, Gauteng
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Third Street, De Pan, Carletonville, 2500, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang