Carus Gardens
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 2nd Avenue, Linden, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carus Gardens is geleë in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg. Hierdie erfenishuis, gebou in 1899, is liefdevol gerestoureer tot sy vorige glorie.
Omring deur groot jakarandabome, spog die huis met 'n bekoorlike stoep wat rondom die huis draai en 'n welige tuin met 3 ruim suites wat uitkyk oor die swembad.
Elke suite is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en ander noodsaaklike huisgeriewe, insluitend tee- en koffiemaakgeriewe, tuisgemaakte beskuitjies en vars melk.
Die suites sluit ook 'n eetarea, 'n buite-bistrotafel en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale in. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die eiendom. Sandton, Rosebank en Johannesburg se middestad is gerieflik geleë tussen 5 km en 15 km van die huis af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Matthys & Hugo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 34 2nd Avenue, Linden, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Carus Gardens het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 34 2nd Avenue, Linden, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang