Successfully reported

Casa Beato

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nico S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Great. Great, dankie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Dankie vir die terugvoer. Dis altyd goed om te weet as gaste lekker gebly het.

Christine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies, gerieflik, oulike gasheer en gasvrou. Fantasties! Sal dit in die toekoms weer gebruik. Baie sentraal vir ons behoeftes wanneer ons Pretoria besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons is bly julle was tevrede met alles.

Zelda B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Beste diens ooit om nie eers van die vriendelike ontvangs en bederfies te praat. Vir seker - een van die mooiste plekke waar ek al gebly het. Beste diens ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Zelda. Dit beteken vir ons as gasheer en gasvrou so baie as ons sien hoe gelukkig die gaste is wat by ons bly/oorslaap. Daarom die bederfies. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Rene B
1 nag
5.0
Aug 2025

10/10. Skoon. Rustig en stil. Die plekkie was 10/10. Die plek het alles wat jy nodig het. Amazing verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Rene. Baie dankie vir die mooi review. Ons is baie bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop ons sien jou gou weer.

Sj D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Goeie ligging vir wat ons nodig gehad het. Ongelooflik netjies. Vars gebakte brood was so spesiaal. Alles was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Baie dankie vir die mooi terugvoer vir julle verblyf by Casa Beato. Groete, Malie.

Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie dankie, dit was baie lekker, netjies en veilig! Fantastiese plekkie! Die mense stap die ekstra myl vir diens! Alles was netjies, goed versorg en veilig. Ons was lekker bederf met 'n heerlike vars warm broodjie saam met konfyt en kaas. Hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Môre Peter, Baie baie dankie vir die baie mooi terugvoer hierbo. Ons hoop regtig ons sien julle weer eendag. Lekker kuier saam met julle dogter. Groete, Roelf en Malie Casa Beato

Kobus J
1 nag
5.0
Jun 2025

Gerieflik, heerlik, netjies. Die gashere is baie vriendelik en het my baie tuis laat voel, gerieflike klein plekkie. Dis baie stil en netjies, en by die straat af is 'n KFC as jy te lui is vir kosmaak. Sal dit definitief aanbeveel vir reisigers wat van netheid en vriendelikheid hou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Kobus, jy was ons eerste gas vandat ons begin het met ons (Air BnB) en daarom baie spesiaal vir ons. Baie dankie dat jy by ons gebly het en vir jou mooi terugvoer. Groete, Malie.

Anna M
1 nag
4.8
Jul 2025

Vriendelike eienaars. Baie netjiese verblyf. Baie lekker gebly! Skoon en netjiese verblyf met vriendelike eienaars wat ekstra moeite vir jou doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Malie
Casa Beato
Baie dankie vir die mooi review. Ons waardeer dit baie. Groete, Malie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Malie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 738 Bendor Street, Elardus Park, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03c82f435112d15456cd97b8f9022fc61aadc53f7501427e5e9a0d3f60cf7718b6c8142048aae378a33f746c68913bbd5c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 738 Bendor Street Elardus Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.841894019689 28.272109477316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang