Casa Blanca Boutique Hotel
Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 11 Okt 2025 tot 28 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Gous and Fritsche Street, Pioneers Park, Windhoek, Namibia, Khomas
-
Vanaf
R1 965R1 572 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa Blanca Boutique Hotel is in Pioneers Park in Namibië geleë. Met sy Spaanse-styl argitektuur en rustige tuin, bied hierdie boetiekhotel ontspanne en sorgvrye verblyf vir gesinne of sakereisigers.
Hierdie bekoorlike kamers het elk slaapplek vir 2 gaste en is elk ingerig met óf 'n koningingrootte-, dubbel- óf 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, toilet en wasbak.
Die hotel het 'n restaurant op die perseel wat 'n wye verskeidenheid eksotiese internasionale geregte bied en 'n kroeg wat 7 dae per week oop is. Gaste kan lekker oefen by die gimnasium wat op die perseel in 'n privaat gedeelte van die hotel geleë is of 'n verfrissende swem in die swembad geniet. Konferensiegeriewe wat geskik is vir 8-12 mense is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Joseph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Corner of Gous and Fritsche Street, Pioneers Park, Windhoek, Namibia, Khomas
- Gaste dink Casa Blanca Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Corner of Gous and Fritsche Street, Pioneers Park, Windhoek, Namibia, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang