Casa Costeira
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Chubb Close, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R3 650 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Casa Costeira is 'n verwelkomende vakansiehuis in die hartjie van die Kaap Saint Martin Privaat Reservaat, in die kusdorp St Helenabaai. Die eiendom bied gemaklike selfsorgverblyf en is perfek vir vriende en familie wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sentrale ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook in die aparte opwaskamer beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetarea met 'n tafel vir 8, 'n ingeboude braai en 'n gemaklik gemeubileerde sitkamer met 'n slim-TV wat stromingsdienste bied. Gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar.
Stap buite op die oordekte patio met buitemeubels en geniet direkte toegang tot die swembad, vanwaar gaste ononderbroke see-uitsigte kan geniet, perfek vir 'n laatmiddag-skemerkelkie. Die eiendom is gerieflik geleë binne maklike bereik van die strand, sowel as 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 138
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Chubb Close, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Casa Costeira het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Chubb Close, Duykereiland, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang