Successfully reported

Casa Da Gama Luxe

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Weereens dankie. Dit was nog steeds lekker. Baie dankie dat ons daar kon bly. Dit was aangenaam en baie gerieflik. Alles wat benodig is vir 'n vakansie is beskikbaar. Dit is gerieflik geleë naby alles. My enigste eerlike negatiewe opinie is dat die veilige parkering onder die dak te klein is vir sekere voertuie. Ons moes teen die voorste muurtjie parkeer om net-net in te kom. Gelukkig het my voertuig nie 'n permanente trekstang aan nie, anders sou dit glad nie gepas het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Damien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Cormorant Avenue, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fc24b5b04e60051781d57535399e1f3ae1c01a668cf4047c8e4d1ce12a6f8899704b72795bf89563f6b50208a2ccdcec98b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 7 Cormorant Avenue Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0811886 18.4776143

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang