Successfully reported
+24

Casa de Brinero

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 190 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Casa de Brinero is 'n asemrowende selfsorgvakansiehuis wat net 350 m vanaf die strand in Paternoster geleë is en bied elke luuksheid denkbaar wat dit die perfekte vakansiehuis vir 'n ontspannende wegbreek maak.

Dié pragtige huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Dit lei na die sitarea en 'n kombuisie met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 10 toegerus. Boonop is daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit strek tot by die leefarea met gemaklike rusbanke en lei verder na die sitarea met sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket, YouTube en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stapeldeure lei na die lieflike stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Odette T
5.0
A very enjoyable stay in a beautifully furnished and decorated home. Casa de Brinero exceeded our expectations in every way. All the sp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Jessica B
5.0
Beautiful, convenient, relaxing. We were so impressed with Casa de Brinero! Firstly, the house is beautifully decorated and designed, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Zelda C
Saam met lewensmaat
5.0
Puik fasiliteite, alles werk, luuks en gemaklik. Ons het 'n heerlike tydjie gehad, die huis het alle verwagtinge oortref.
Mei 2025
Meghan V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende akkommodasie. Die huis is skoon, netjies en mooi. Ons het alles gehad wat ons nodig sou kry en meer. Baie dankie vir die goeie diens en le...
Sien meer
Apr 2025
Juliana V
5.0
Lekker kuierhuis wat baie goed toegerus is. Lekker gebly! Pragtige, goedversorgde huis. Baie lekker gebly! Die deposito is nogal hoog, maar dis versta...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1903

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 23 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa de Brinero het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 190
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Visvanger Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911a4fa5005ac3cf10a565a0dca5df8096c8376efa676dd02bb69ec9d402be4959b761d7f316a0c715aa16c69b83ee447d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 190 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 23 Visvanger Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.807594645155 17.898957097553
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang