Successfully reported
+24

Casa de la Presa 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fyfe GaMashashane Road, Holspruit Farm, Portion 1, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R6 100 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Casa de la Presa 2 is 'n pragtige selfsorgeenheid met 'n Afrika-tema wat met sonkrag en gas werk. Dit is in die woud en gaste kan hier hulself in die rustigheid van die natuur verdiep terwyl die helder kleure van die nabygeleë velde 'n goue gloed in die agtergrond gooi.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea wat op sy beurt lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met ingeboude braaigeriewe, buitesitplek en 'n sprankelende swembad. Hier kan gaste smul aan alfresco-etes teen die agtergrond van 'n oranje sonsondergang.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Percy Fyfe GaMashashane Road, Holspruit Farm, Portion 1, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Casa de la Presa 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Percy Fyfe GaMashashane Road, Holspruit Farm, Portion 1, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA346d9c679b1946247b77f39832808cd04aca42bfdfa49a8be7343c3d1c2a24e56798fe6aae16983c14425227aa87ace19581?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 100 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Percy Fyfe GaMashashane Road Holspruit Farm, Portion 1 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.955455044867 29.203083413477
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang