Casa de Paiva
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Casa de Paiva bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Hoedspruit, Limpopo, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en 'n ekstra enkelslaapbank bied ekstra slaapplek. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi-geriewe.
Casa de Paiva Kamer 1 is 'n ruim, luukse kamer ideaal vir 'n sakereisiger. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit lugversorging, 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi in. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Casa de Paiva Kamer 2 is nog 'n groot, luukse kamer geskik vir sakereisigers. Dit bied 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die derde woonstel bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en 'n ekstra enkelslaapbank bied ekstra slaapplek. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Alle eenhede is binne vyf minute se ry vanaf Drakensig Gholfklub, plaaslike winkels en restaurante, en ongeveer een uur vanaf die Blyderivierhek. Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 74 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 74 Duiker Street, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang