Successfully reported
+27

Casa De Palmera

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 109 R2 740 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casa De Palmera is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die gewilde dorpie Langebaan geleë is. Die huis is ideaal geleë naby die strandmeer en 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede in die dorp.

Verblyf by Casa De Palmera bestaan uit 1 meervlakkige hoofhuis met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofhuis het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte, die vierde slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n kinderstapelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort of bad.

Die boonste vlak van die huis het 'n balkon met 'n buite-etenstafel wat oor die area uitkyk. Die kombuis en leefarea is op die grondvlak geleë. Die goed toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Die aangrensende oopplan-leefarea spog met 'n keramiek-kaggel en lei na die erf met 'n swembad. Boonop het die eiendom 'n buitebraai-area, asook 'n dubbelmotorhuis vir 2 motors om in te parkeer.

Casa De Palmera is binne 4 km vanaf Langebaan Country Estate en binne 7 km vanaf die Laguna Mall en Club Mykonos geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 18 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa De Palmera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 109
R 4 109 R 2 740
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 109
R 4 109 R 2 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 109
R 4 109 R 2 740
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Wightman Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6143c2d01759a7f4d8ce417bd75268df043ca2a8a1e7dcb50a92f1be2589c5c8dde6aaf99ddd02132283996fdf4ebf41d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 109 nouVanaf R2 739 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 18 Wightman Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.09658 18.03379
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang