Successfully reported
+47

Casa la Gracia

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sampie Froneman Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Casa la Gracia bied gerieflike selfsorgverblyf, wat onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk is, in Elandia, 'n noordelike uitbreiding van Kroonstad. Ons is na aan die N1-hoofweg. Dis ideaal vir gesinne, groepe of enkelreisigers.

Verblyf word gebied in 4 en suite-slaapkamers, elkeen met 'n privaat ingang. Die kamers is langs 'n veilige binnehof uitgelê. Kamers 1 en 2 het toegang tot 'n gedeelde kombuisie en Kamer 3 en 4 het hul eie kombuisies. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere gedeelde DStv-kanale en gratis WiFi in. Gaste het ook toegang tot ons gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek. Toegang tot die perseel is via 'n afstandbeheerde hek.

Selfsorggeriewe gee vir gaste die opsie om self kos te maak. Daar is plaaslike restaurante en wegneemeetplekke na aan die gastehuis. Casa la Gracia het boorgatwater en word nie beïnvloed deur watertekorte nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jolene E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vredevol. Ons het heerlik gebly. Gasvrou was hulpvaardig en te alle tye beskikbaar. Casa la Gracia is pragtig gemeubileerd, skoon, netjies e...
Sien meer
Okt 2025
Ilana M
5.0
I was very enjoyable and had everything you need for an overnight stay. It was well worth the money and such friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
David Matome L
5.0
Best place ever. My second visit here. I enjoy everything in this house. Lida is the best, friendly and everything. I love her so much....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lourens D
5.0
Vriendelike en hulpvaardige diens gelewer. Betroubare reis inligting verskaf. Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig met omgewings en reis inligting. ...
Sien meer
Aug 2025
Jannie B
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel aan, alles aangenaam gewees. Lida baie behulpsaam en vriendelik. Baie lekker gebly. Volledig toegerus, bed netjies, koue nag en heerlik warm ge...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 13 Sampie Froneman Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
  • Gaste dink Casa la Gracia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sampie Froneman Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0yuwfM8bJmtixH61zvpTadv4gW3bghBKoK6fD7gVmSa2kLrqXZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 13 Sampie Froneman Street Elandia 9499 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.63385 27.23891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang