Successfully reported
+57

Casa La Vita

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 8 De Werf Hemel en Aarde Estate, Hermanus, Overberg, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 18)

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Hemel en Aarde-vallei van Hermanus, beloof Casa La Vita 'n onvergeetlike wegbreek vir die hele gesin en vriende.

Die ruim huis bied slaapplek aan 18 gaste en beskik oor 7 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die 2 hoofslaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die tweede en derde slaapkamers dubbelbeddens het. Slaapkamers 5 en 6 beskik elk oor 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die laaste slaapkamer 2 stapelbeddens het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, oond, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale ontbyttoonbank in. Langs die kombuis is 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n kaggel, perfek vir intieme aande saam met vriende en familie. Die huis spog met 'n verskeidenheid vermaaklikheidsruimtes. Die kelder het 'n TV-kamer met 'n 65-duim-TV en 'n kaggel. Boonop word gaste bederf met 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis en tafelvoetbal, sowel as 'n toegewyde kinder-TV-kamer met sy eie stort en toilet.

Boonop is daar 'n binnekroeg met 'n yskas en oorgenoeg sitplek. Buite het 'n gemeubileerde patio 'n braai-area, pizza-oond en volledig toegeruste kroeg wat oor die swembad uitkyk. Gaste kan ook op die dek ontspan terwyl hulle uitsigte oor die omliggende landskap geniet.

Kamer-opset

7 Slaapkamers 7 Badkamers, 7 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Giancarlo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Unit 8 De Werf Hemel en Aarde Estate, Hermanus, Overberg, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa La Vita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 20 000
per nag (plek vir 18)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20 000
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R 20 000
per nag (plek vir 18)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 8 De Werf Hemel en Aarde Estate, Hermanus, Overberg, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8cf4fa2514d36d9541b38f55307d7ae246d8e3197c2412dc7019d414856210649f16df9c759f94a683b3dd055ba5f217cb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 000 per nag (plek vir 18) 1 5 1 5 Unit 8 De Werf Hemel en Aarde Estate Hermanus 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.353279264431 19.275151803851

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang