Casa Magherita
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 918 Blackpool Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 260 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Magherita bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis, geleë op 'n heuwel in Leisure Bay. Die huis bied pragtige see-uitsigte vanuit elke kamer, die patio en die balkon.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Elke slaapkamer het toegang tot sy eie badkamer en is toegerus met lugversorging vir daardie warm somersdae. Die hoofslaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, 'n haardroër en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het 'n aparte badkamer. Daar is 'n bad en stort in die hoofbadkamer en slegs 'n stort in die tweede badkamer. Daar is 2 slaapbanke in die sitkamer.
Die oopplan-sitkamer lei na die onderdak-patio met die swembad direk voor jou. Gaste kan die tuin geniet en die uitsigte geniet. 'n Draagbare braai kan geskuif word afhangende van die weer.
Die sitkamer, eetkamer en kombuis is op die grondvloer. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, en die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, oond en stoof, broodrooster en 'n koffiemasjien. Die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die TV-kamer is toegerus met 'n TV met Open View-dekodeerder en lugversorging. Wi-Fi
Die eiendom is veilig met 'n elektriese heining en 'n toesluitmotorhuis vir parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 918 Blackpool Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Magherita het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 918 Blackpool Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang