Successfully reported

Casa Maya

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maryke L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Aan te beveel! Baie skoon en netjiese verblyf. Alles wat jy nodig het. Beddens slaap baie lekker! Water is lekker warm. Yolande is baie gasvry. Ons het wel nie gebruik gemaak van die swembadarea nie, kan nie terugvoer daarop lewer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Casa Maya
Baie dankie. Dit was baie lekker om julle te ontmoet!

Juan-marie N
1 nag
5.0
Aug 2025

Netjies, veilig, gerieflik. Ons het baie lekker gebly en sal beslis Casa Maya aanbeveel. Ons is van die platteland en was bekommerd oor veiligheid, maar ek kan almal gerusstel. Casa Maya het gerieflike onderdakparkering reg langs die blyplek en baie veilig. Die akkommodasie is netjies en baie goed toegerus en ons sal beslis weer daar bly indien ons Pretoria besoek. Dankie vir jou vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Casa Maya
Baie baie dankie!

Elmarie C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Lekker gebly. Goed ingerig, netjies met wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Casa Maya
Baie dankie!

Nickey R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Service exceptional. Hosts are friendly and accommodating. Place is super clean. The service was exceptional from the time of check-in until we checked out. The hosts really went out of their way to ensure we had a comfortable stay. The place is very clean and safe. The beds are comfortable and we got exactly what was promised in the ad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Casa Maya
Thank you so much for the wonderful review!

Carina W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie privaat en alles wat jy nodig het en baie luuks. Sal weer daar gaan bly. Baie ruim, veilig en alles soos geadverteer. Baie lekker gebly. Yolande is baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Casa Maya
Baie baie dankie vir jou besonder goeie review!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yolande Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 954 Vleivalk Street, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e6c108661f6c1b0a4d40b439f2f4222057a0d0ba61f2100d43817c6d8bd9887e5082692d944eecba68d75951af92132d42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 954 Vleivalk Street Montana Park 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.6880316 28.2663477
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang