Successfully reported
+36

Casa Mia

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna Street, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë in Witsand, is Casa Mia 'n ruim, moderne vakansiehuis op die strandfront met asemrowende uitsigte oor San Sabastianbaai. Gedurende die walvisseisoen kan jy walvisse vanuit die gemak van ons huis in die golwe sien swerm. 20 meter af met die paadjie en jy is op die strand. Daar is nou 'n omsetter in die huis geïnstalleer, sodat gaste hul verblyf selfs tydens beurtkrag kan geniet!

Casa Mia bestaan uit 4 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is die hoofslaapkamer met 'n koningingrootte bed, 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 1 slaapkamer met 'n stapelbed (geskik vir kinders onder 12, aangesien die stapelbed korter is as 'n normale enkelbed). Die 2 badkamers is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. 1 gastetoilet is onder geleë met 'n toilet en wasbak.

Die huis bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Binnebraai en houtkaggels is beskikbaar vir daardie winderige en koue dae. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas/vrieskas, kisvrieskas, 'n elektriese oond, 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. In die sitkamer is daar 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. WiFi is beskikbaar. Parkeerplek is beskikbaar vir 1 groot voertuig of twee klein voertuie en 'n boot.

Die leefarea lei na 'n houtdek met pragtige uitsigte oor die see en 'n buitebraai om daardie perfekte oomblikke te geniet.

Gaste is welkom om die nabygeleë aktiwiteite te geniet, insluitend swem, voëlkyk, walviskyk en visvang.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christo S
Gesin met klein kinders
5.0
This was everything and more as advertised, which was really great. We had a wonderful stay at Casa Mia. The house is neat, well-equipp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Warren I
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant location, well appointed house. It is lovely accommodation and beautifully appointed. The place has everything you need for s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Esther S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker plek. Ek beveel dit vir almal aan. Mooi uitsig oor die see en die natuur.
Jun 2024
Chantal M
Gesin met tieners
5.0
Amazing! Absolutely amazing! The house was spotless, clean and neat. The inverter is a bonus - lights, TV and WiFi stay on during load ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Mary-Lee D
Gesin met klein kinders
4.8
Absolute bliss, perfect views! What an amazing stay! The house is superb - the views are to die for, we even saw whales swimming by on ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Tuna Street, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Casa Mia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tuna Street, Duinepark 1005, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf866ff75e4d288bd88f254036bf801734bce1e80e4105911a4c828223aa33458a0274fce214fb076b9303eb792bc1f37fb8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 Tuna Street Duinepark 1005 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.392483853303 20.862201550926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang