Casa Mia
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Clevedon Rd, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Vanaf R4 018 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Casa Mia is 'n heerlike selfsorg-vakansiehuis met 4 slaapkamers in Muizenberg, Kaapstad, wat slaapplek bied vir tot 8 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en toilet.
Jy sal ook 'n hoë stoel en 'n bababedjie in die woonstel vind vir die babas, so moenie huiwer om hulle saam te bring nie.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea spog met 'n eetkamertafel, 'n knus kaggel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv.
Die panoramiese uitsigte vanaf die balkon versterk net die algehele betowering van Casa Mia, wat dit die ideale vakansiebestemming maak vir diegene wat 'n rustige en skilderagtige toevlugsoord soek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 23 Clevedon Rd, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Clevedon Rd, Muizenberg, Muizenberg, 7950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang