Casa Palmeira
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Van Wijk street, Nelspruit, Sonheuwel, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Palmeira is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Sonheuwel bied. Hierdie gastehuis is sentraal geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek met baie avontuur.
Gaste kan tussen 5 pragtige kamers kies wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het elk gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n privaat ingang. Elkeen van die kamers het bykomende geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, TV, sitarea, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet en gesellig rondom die braai-areas verkeer. Vir gaste wat die area wil verken, is staptoere, verskeie restaurante en wildkyk naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Menzi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 43 Van Wijk street, Nelspruit, Sonheuwel, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Casa Palmeira het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Van Wijk street, Nelspruit, Sonheuwel, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang