Casa Romana B&B
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Casa Romana B&B is in Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp staan bekend vir sy pragtige heuwels en natuurlike prag.
Verblyf is beskikbaar in 15 individueel versierde en suite-kamers met privaat ingange en 'n Gesinswoonstel met 2 en suite-badkamers, 'n sitkamer en 'n kombuis.
Die B&B bied ook 'n swembad, braai-area, klein kapel vir troues, onderdakstoep vir funksies en konferensies en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Casa Romana B&B het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang