Casa Romana B&B
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Casa Romana B&B is Ladybrand aan die voet van die Malutiberge in die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp is veral bekend vir sy pragtige heuwels en natuurskoon.
Verblyf bestaan uit 15 individueel versierde en suite-slaapkamers met privaat ingange en 'n gesinswoonstel met 2 en suite-slaapkamers, sitkamer en kombuis.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, 'n klein kapel vir troues, 'n onderdakstoep buite vir funksies en konferensies asook veilige parkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Casa Romana B&B het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Beeton Street, Ladybrand, 9745, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang