Casa Santana
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kolonel Gerard Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Casa Santana is in Dan Pienaar, Bloemfontein, die hoofstad en grootste stad in die Vrystaat, geleë. Dit is die ideale plek vir solo-verkenners, paartjies of sakereisigers.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n etenstafel en stoele en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, ketel, induksiebord, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea kan ook as 'n aangewese werkstasie dien en daar is gratis WiFi. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.
Daar is veilige, skadu-parkeerplek vir 1 voertuig agter 'n hek. die eenheid is gerieflik naby plaaslike restaurante en winkels geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Kolonel Gerard Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Casa Santana het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kolonel Gerard Street, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang