Casa Uvongo 110
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queensway Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R955 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Casa Uvongo 110, geleë in die veilige Casa Uvongo-kompleks in Uvongo, is 'n idilliese selfsorgwoonstel wat perfek is vir familie of vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek binne maklike bereik van die strand.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met 'n stort of 'n bad. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste en die sitarea is ingerig met 'n gerieflike sitkamerstel.
Vir diegene wat die omliggende area se bekoring wil verken, is winkels, galerye en restaurante binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Queensway Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Casa Uvongo 110 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queensway Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang