Successfully reported

Casablanca

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nanette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantastic and comfortable. Absolutely wonderful, rooms were very clean and modern! Would happily stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Good morning Nanette, I am so happy that your stay was satisfactory to you. Hope to see you soon again. Casablanca greetings.

Thomas K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Casablanca is 'n juweel! Wat 'n juweel het ons ontdek op Beaufort Wes. Die plek was netjies, ons is goed ontvang en ons het veilig gevoel. Dankie, ons sal definitief weer by jou kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Ek is so bly julle het julle verblyf geniet en dat julle so tevrede was. Ons probeer werklik hard om ons gaste tuis te laat voel en die beste te gee. Hoop om julle spoedig weer te sien Casablanca groete

Julene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Thank you to the wonderful hosts. Our stay was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Julene Ek is so bly dat julle jul verblyf so wonderlik gevind het. Ek hoop om julle weer te sien. Casablanca Groete

Martin S
1 nag
5.0
Jun 2025

Baie kort. Goeie waarde vir geld. Plekkie was baie skoon en netjies. Het ons geakkommodeer met laat in klok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Martin Ek is bly dat julle julle verblyf geniet het. Hoop om julle weer te sien. Casablanca groete

Riana E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Aangename verblyf, skoon, gerieflik, ruim, bekostigbaar. Onderste trap buite moet duidelik aangedui word en rakies in die badkamer vir toiletware sal help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juliet E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

My husband and I had a good night's rest and felt refreshed to continue our journey. The accommodation was comfortable and perfect for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Juliet Ek is so bly julle het die oornag plekkie geniet. Ek hoop om julle weer te sien. Casablanca Groete

Eileen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie, baie tevrede! Baie lekker gebly. Diens was baie goed. Ons kan werklik nie kla nie, alles was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
More Eileen Ek is voorwaar dankbaar dat julle goed gebly het. Hoop om julle weer te sien. Casablanca groete

Arthur L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Excellent. Excellent, clean, neat, spacious, safe. Will always stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
I am so glad that you were so very happy! Hope to see you soon again!

Annette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies, skoon en pragtige oorslaap. Pragtige, netjies en skoon oornagplekkie in Beaufort Wes. Beslis die geld werd. Nog die beste vir ons in die dorp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Annette Ek is so bly julle verblyf was aangenaam en dat julle so tevrede was. Asseblief kom slaap weer, kan nie wag om julle weer te ontvang nie. Casablanca Groete

Morne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great plekkie om te bly. Great plek en lekker ruim, skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zelda
Casablanca
Goeie more Morne Ek is baie bly dat julle julle tydjie geniet het. Ek sien uit daarna om julle weer te ontvang. Casablanca groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zelda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Hatting Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f0b39cd00488b8c66b0f05f526765af049c19e7a8c4d2cea55a367ad4e0e0dd9e6c92211faf5877bb8560b09e798a3683d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 2 Hatting Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351696959066 22.592965124913
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang