Successfully reported

Casaplanca

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Detken S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

See kothuis. Heerlike 'cottage' op die rotse met ongelooflike see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Relaxing. Very nice. Just need to remove spiders on the top floor roof.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Nader aan die see kan mens nie bly nie. 1ste klas! Ons het 3 nagte gebly en dit was te kort. Die huis is perfek geleë en ons het baie lekker gekuier. Die huis was netjies en skoon met als wat mens nodig het. Die uitsig oor die see is onverbeterlik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2025

Unsatisfying en bietjie teleurgesteld. Dit was gemiddeld. Gasvrou reageer glad nie op boodskappe of oproepe nie. Dis baie kleiner as op foto's, outyds en vol spinnerakke. Die TV het nie gewerk nie en wanneer die gasvrou gekontak word oor dit, ontvang ons geen terugvoer - al is DSTV op die advertensie van die blyplek.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2025

Very nice view. We recently stayed at this holiday cottage, and while it had potential, there were several issues that need to be addressed. The garden, unfortunately, appears to be neglected, which was a disappointment. Another issue was the outside shower, which was in a poor state. However, the biggest concern was the accessibility to the beach. Contrary to what the advertisement may suggest, the beach is not directly accessible from the cottage. Instead, you need to exit through a small gate, ask for permission, and then embark on a long walk to reach the beach. This is not clearly stated in the advertisement, which I believe is misleading. The advertisement fails to clearly mention that there are steep steps inside the cabin leading to one bedroom, making it unsuitable for small children and older people. One bedroom is on the ground floor, while the others are on the 2nd floor, which is crucial information for guests to know before booking. Although this information is under 'House Rules,' I strongly believe it should be prominently displayed on the advertisement to avoid misleading potential guests. Furthermore, the bathroom facilities are inadequate for the advertised capacity of 4-6 people. In reality, it can barely accommodate 2 adults and 2 children.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ilze J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2025

Plekkie op fotos lyk meer modern as wat dit is. Voel oud en geroes. Die omgewing en die uitsig is pragtig. Geen stort, mikrogolfoond en plugs in kamer het nie gewerk nie. Kon nie die TV gebruik nie. Kon nie die kamers bo gebruik nie - 5 groot spinnekoppe daar doodgemaak. Vat maar jou eie braairooster - die een daar lyk aardig. Handdoek in badkamer en afdroogdoeke in kombuis was vuil. Toilet het gestink. Hare op ons slaapkussings gekry wat definitief nie ons s'n was nie. Waarde vir geld - nee glad nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Chantel J
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Apr 2025

Mooi uitsig. Huis voel oud en nie soos op foto's. Die uitsig oor die see is vreeslik mooi en dis baie rustig. Ongelukkig is die foto's misleidend, die huis voel en lyk oud. Dis ook nie so groot soos wat dit lyk op die foto's nie. Die tuin was onnet met ou takke en blare wat in hope lê. Jy kan nie ry tot by die strand nie, die enigste manier om op die strand te kom is om vir 'n ent te loop, dis nie baie gerieflik nie. Die kombuis is redelik goed toegerus, daar is nie skerp steakmesse nie - was nogals 'n probleem as 'n mens braaivleis wil eet.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Johann G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik ontspannend. Heerlike verblyf en asemrowende uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Wonderlike naweek! Om so naby die see te kon bly was fantasties. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sally Ann H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Beautiful views, comfortable beds and a wonderful atmosphere. Beautiful place to stay. Seemed larger in the photos but still was luscious and homely with everything we needed. Customer service was efficient and dealt with everything perfectly. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Eestrivier Road, Eersterivierstrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887841b46e3ff7a89d46814b164fabe496f897294bc1fb8c1e550cbd19c75073d1fdc4dde84612a59ca1dd3c926927dff240?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 18 Eestrivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.073180144118 24.226424605355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang