Cascade Villa Guesthouse
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Unie Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cascade Villa Guesthouse bied pragtige verblyf in Secunda. Die eiendom spog met 'n gerieflike ligging vir reisigers wat op soek is na verkenning en ontspanning.
Gaste by dié gastehuis kan kies uit 5 pragtig ingerigte kamers met lugversorging wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en 'n TV. Verder bied alle kamers geriewe soos 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
In die eetarea kan gaste smul aan 'n volledige Engelse ontbyt en op warm somersdae by die sprankelende swembad ontspan.
Vir diegene wat graag die area wil verken, is Cascade Villa Guesthouse gerieflik naby aan besienswaardighede soos Graceland Casino en Kriel Gholfklub. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi, wat 'n gerieflike en aangename ervaring vir alle gaste verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 81
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 2 Unie Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Unie Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang