Cashan B&B
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1, 6th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Vanaf R1 480 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Cashan B&B bied B&B en is in Rustenburg geleë. Dié gastehuis is ideaal geleë naby verskeie geriewe in die dorp en is sowat 'n uur se ry vanaf verskeie besienswaardighede.
Verblyf by Cashan B&B beskik oor 10 kamers, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 driekwartgrootte beddens, met 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in hierdie kamers sluit lugversorging, gratis WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Ontbyt word in die eetkamer bedien, waar aandete ook gereël kan word. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. 
Cashan B&B is 5 minute vanaf Rustenburg Gholfklub, winkels en restaurante geleë. Die eiendom is ook 40 tot 60 minute se ry vanaf Sun City, Paul Kruger Country House Museum, Pilanesberg Wildreservaat, Olifantreservaat en 'n leeupark geleë, om maar 'n paar besienswaardighede te noem.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lousea Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1, 6th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0300, Noordwes
- Gaste dink Cashan B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1, 6th Avenue, Cashan, Rustenburg, 0300, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang