Cashmere Suites
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 395 Cape Road, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cashmere Suites is ideaal in Cape-weg in die vriendelike stad, Gqeberha (Port Elizabeth), geleë, lekker naby die stad se sakegebied. Dit is ideaal vir gaste wat vir besigheid reis en vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in luukse, gerieflike suites naby die pragtige stad.
Verblyf word in 6 gaste-suites wat modern ingerig is aangebied en sluit groot en suite-badkamers en privaat balkonne in. Elke kamer het 'n haardroër, strykyster, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar, sowel as 'n paar ekstra items om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak.
Elke gas het toegang tot gerieflike parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit agter elektriese hekke. Ontbyt kan in die stylvolle eetarea of in die welige tuin geniet word. Die instansie is net 'n klein entjie van 3 groot winkelsentrums af, naamlik Bay West Mall, Walmer Park Winkelsentrum en die Greenacres Mall.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 395 Cape Road, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink Cashmere Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 395 Cape Road, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang