Casita Plett
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Fairway Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Plettenbergbaai, bied Casita Plett 'n rustige toevlugsoord ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die ruim huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die volgende 2 slaapkamers elk 'n koningingrootte bed het. Die oorblywende slaapkamer bevat 2 enkelbeddens slegs vir kinders. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, beide toegerus met 'n bad, stort en toilet, en 'n bykomende aparte toilet is beskikbaar vir gerief. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser word ook voorsien. Vanuit die kombuis kan gaste na 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV beweeg. Daar is ook 'n eetarea met 'n eetkamertafel, stoele en 'n binnebraai.
Buite kan gaste die welige tuin geniet, en veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Sanctuary en Solar Beach is binne loopafstand, terwyl die Robberg-staproete 4.4 km weg geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Fairway Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Fairway Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang