Successfully reported
+31

Casli's Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Glengariff, East Coast Resorts, Wild Coast, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die kothuis is in Glengariff geleë en vorm deel van die pragtige ongerepte Wildekus, op die Wild Coast Jikeleza- en die Standlopers-roete. Behalwe dat Glengariff met 'n pragtige, ongerepte strand met 'n strandmeer spog, skuil dit ook tussen wildsplase en is dit ideaal geleë vir troues en konferensies.

Die luukse eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n dubbelstort, bad, wasbak en 'n toilet. Die eenheid is ruim met 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof toegerus is. Die oopplan-sitarea en -eetarea lei na 'n stoep met 'n braai en 'n uitstekende uitsig.

Die oopplan-woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n volledige badkamer, 2 driekwartbeddens, 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -sitarea en 'n balkon met 'n see-uitsig.

Glengariff is 'n ideale vakansiebestemming en die strand en strandmeer is fantasties vir kinders. Die visvang-geleenthede is uitstekend en dolfyne word amper daaglikse in die branders gewaar. Walvisse word ook gereeld tydens seisoentyd raakgesien.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 32 Glengariff, East Coast Resorts, Wild Coast, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Casli's Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 095
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Glengariff, East Coast Resorts, Wild Coast, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a6c14ca31e2a6c3586bceffde97507f66cc448edb6af68ed1cbf191b36dce53d46f6a2760d3228fd0b7d2eca5244ef60ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 32 Glengariff East Coast Resorts, Wild Coast 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.893479842551 28.089975714684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang