Successfully reported
+18

Cass Villa 25

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Easton Street, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cass Villa 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kimberley. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesinswegbreek.

Hierde woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste een het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer is ook met lugversorging toegerus.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het 'n TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n sitarea met 'n ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die verblyf is naby Kimberley-gholfklub, Kimberley Lughawe en Diamond Pavilion-winkelsentrum.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Pieter B
5.0
Lekker plek, voel soos huis. Mauleen is die beste, help waar sy kan en om jou besigheid makliker te maak.
Jul 2025
Cornelius R
5.0
I enjoyed the place and I'll visit more. It's a great place that is filled with peace where a person can cool their nerves.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Gerhard V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie gerieflike en goed toegeruste meenthuis. Ten volle toegeruste meenthuis in kompleks. Baie goeie meublement en die lekkerste bed! Dink dit is idea...
Sien meer
Feb 2025
Mamood V
Saam met lewensmaat
4.8
Jy voel asof jy by die huis. Ons het baie lekker geslaap.
Des 2024
Jan S
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker stil en privaat. Het baie lekker gebly, sal dit beslis aanbeveel.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mauleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Easton Street, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Cass Villa 25 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Easton Street, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b0f61631d4b3be5403a3646fdaf09691a66dbf960e44bbfe739a549b7afccd4f34e7f5053f903f55052cf8d5ef880278c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 25 Easton Street Cassandra 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.738659 24.7961117
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang