Cass Villa 25
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Easton Street, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cass Villa 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Kimberley. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesinswegbreek.
Hierde woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste een het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die hoofslaapkamer is ook met lugversorging toegerus.
Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea langsaan het 'n TV en gratis WiFi.
Buite is daar 'n sitarea met 'n ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die verblyf is naby Kimberley-gholfklub, Kimberley Lughawe en Diamond Pavilion-winkelsentrum.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Mauleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Easton Street, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Cass Villa 25 het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Easton Street, Cassandra, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang