Cassia @ Cove 24
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cassia @ Cove 24 is 'n ruim woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai, wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir paartjies wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die gewoel van die alledaagse lewe.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, en 'n TV is beskikbaar, asook gratis WiFi.
'n Skuifdeur maak oop na 'n balkon met 'n braai-area wat uitkyk oor die marina. Gedurende die somermaande kan gaste 'n verfrissende gemeenskaplike swembad geniet - perfek om af te koel in die hitte.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang