Successfully reported
+15

Cassia @ Kingston 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cassia @ Kingston 6 is 'n ruim woonstel in Marina Martinique, Jeffreysbaai, wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir paartjies of klein gesinne wat 'n stil ontsnapping soek uit die gewoel van die alledaagse lewe.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot vier gaste en beskik oor twee slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien en skottelgoedwasser ook beskikbaar. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank, en 'n TV word voorsien, asook gratis WiFi.

'n Skuifdeur maak oop na 'n balkon met 'n braai-area - perfek vir ontspanne buite-etes.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d746e6ae2177b99b806f9140c6c6fa470a94aa44b5ae4a0bddde706e7b4aa69c49da1adcba0c5245a84bc99f5ea1344acf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) Marina Martinique Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077000942382 24.916967802972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang