Cassia @ La Caribe 59
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cassia @ La Caribe 59 is 'n bekoorlike en moderne woonstel in die nuwe fase van Marina Martinique, wat selfsorgverblyf bied, ideaal vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping uit die gewoel van die alledaagse lewe.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Langs die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n slim-TV, aangevul deur gratis WiFi-toegang.
'n Skuifdeur maak oop na 'n klein balkon, ideaal vir oggendkoffie en met pragtige uitsigte oor die marina.
Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang