Castaway Cottage
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 5 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 3128 Regardt's Place, Langezandt Fishermen's Village, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 650R1 988 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Castaway Cottage is 'n selfsorgvakansiehuis in die Langezandt Fishermen's Village in Struisbaai. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na rustige verblyf.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n tuin en 'n lapa met 'n braai, sitplek, 'n etenstafel en 'n hangmat. Die huis is ook naby die strand, winkels, restaurante en die skilderagtige hawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3128 Regardt's Place, Langezandt Fishermen's Village, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Castaway Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 3128 Regardt's Place, Langezandt Fishermen's Village, Struis Bay, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang