Successfully reported
+20

Castilla Estrella

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 787 Game Street, The Shell, Unit 2, Plettenberg Bay, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Castella Estrella is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n kleinhoewe in Keurboomstrand geleë is en is 1 km vanaf die strand geleë, wat gaste maklike toegang tot strandaktiwiteite bied.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander een met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Daar is ook 'n knus kaggel. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die buiteswembad, braai-area en tuin geniet. Veilige parkeerplek word op die perseel gebied.

Natuurliefhebbers kan Robberg Natuurreservaat, wat 21 km ver is, verken, en diegene wat belangstel in skilderagtige plekke kan Bloukransbrug, wat 28 km vanaf die woonstel geleë is, besoek. Vir gholf-entoesiaste is Goose Valley Gholfklub 11 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 787 Game Street, The Shell, Unit 2, Plettenberg Bay, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 787 Game Street, The Shell, Unit 2, Plettenberg Bay, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b456b4db232a997e24d4a79049c646190c0df6385a9a6ae5ff40cdd091ce085c8afd0494cb5897d08129f9f83750ba059b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 787 Game Street The Shell, Unit 2 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.992741354236 23.455384075642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang