Successfully reported
+99

Castello Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Castello Guest House is in Bloemfontein geleë, bekend as 'die stad van rose' vanweë die oorvloed pragtige blomme, en die jaarlikse roosfees wat hier gehou word. Die dorp het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak.

Verblyf bestaan uit 11 eenhede wat geskik is om tot 22 gaste te akkommodeer. Al die kamers beskik oor gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, wasgoeddiens en 'n braai-area in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gilian V
5.0
Verskriklik lekker. Vyfster diens, skoon kamers, skoon badkamer.
Apr 2025
Gordon P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, dankie. Ja, baie lekker, dankie.
Apr 2025
Jakobus D
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf. Ons het heerlik gebly. Die aand was so stil en rustig om te slaap. Die plek was skoon en die lugreëling was heerlik in Bloemfontein ...
Sien meer
Apr 2025
Judith V
5.0
Aangenaam. Die diens was vriendelik en professioneel.
Feb 2025
Barend J
5.0
Plesierig en inderdaad lekke! Ek is gestremd en die ontvangsdame het buite haar pad gegaan om my bagasie uit my voertuig en in my kamer te laai, asook...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Castello Guest
House

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Castello Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 67 Castelyn Drive, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAz9zQL1dO5kMekziAjwQTUGQcqkpwUCZ56CQSBAV0Jr5ibevvR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 67 Castelyn Drive Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.150896351879 26.179218292236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang